Kinderpret

Daar is baie vermaak & pret vir kinders by Hentiesfees 2017.
Gesig verf, springkastele, lekkers, en vele meer.

Vrydag & Saterdag vannaf 9:30 – Springkastele en pretpark
Saterdag 14:00:  Nedine Blom РSuper Cool vir Jesus optrede in die kindervermaak area GRATIS!!