Praat met ons

Wil jy meer uitvind oor die Henties Hengelfees of  net “Hello” sê?  Vul die vorm in en ons sal jou kontak sodra ons kan.

Waar is dit?

Reg langs die Hentiesbaai Gholf club is waar meeste van die dinge gebeur. Die stalletjies, die kustenaars, inweeg van vis, en nog vele meer. Kom maak ‘n draai en geniet jouself.