‘n GROOT dankie

Die Hentiesfees komitee wil graag sy dank uitspreek aan al die borge wat bygedra het om Hentiesfees 2017 moontlik te maak. Dankie vir julle vertroue en optimisme.